If you have lost someone special to prostate cancer you can create a tribute to him by adding a brick to our prostate cancer memorial wall. For a minimum donation of R1000 your loved one will have his name on our wall and you can upload a photo and a brief tribute. Friends, family members and colleagues can honour him by making a donation (a minimum donation of R100 is required for donors' names to be listed on his tribute). You can also request donations in lieu of flowers for the funeral. All proceeds will be utilised by the Prostate Cancer Foundation to further its work.

Please click on the ADD button below to create a tribute to a loved one who has died from prostate cancer

If you wish to make a donation to someone whose name appears on our wall please click on their brick and go to "Donate in memory"

  • Create your Own Memorial
  • John Williams

    Biography: John Francis Williams
    28/02/1946 – 02/07/2015

    Born in Johannesburg and moved to Pretoria at age 9. Matriculated at CBC Pretoria in 1963.

    After a year at the Naval Gymnasium, he studied law at University of Pretoria.

    Worked at 2 law firms before joining Adams & Adams as a partner in 1983. Decided to take early retirement in 2006 as there was more to life than work and he wanted to do things he wanted to enjoy.

    Returned to University of Pretoria as a Humanities Special Student and completed courses in English Literature, Visual Communications, Drama and Film Studies and Religious Studies.

    His other passion was mountain biking and he competed in many challenging races.

    Unfortunately he was diagnosed with prostate cancer and in spite of being fit and healthy, he passed away during surgery.

    Date of death: 2015-07-02

  • Louis Johannes Toerien

    Biography: My liefste,
    Jy was my alles die afgelope 34 jaar, ons lewe saam was soos goud. Ek gaan jou stem verskriklik mis en al die dingetjies wat ons saam gedoen het. Ek kon altyd op jou staatmaak in alles wat ek wou doen. Jy sal altyd my eerste en enigste liefde wees. Die pad vorentoe gaan swaar wees maar ek weet dat jy nou rustig in Jesus se arms rus. As ek na die sterre kyk sal ek weet jy sien ons en glimlag vir ons. Lief jou tot die dag dat ons weer bymekaar sal wees.
    Jou Liefste Vrou

    Aan my DAD:
    Ek is bly Dad was in my lewe. Het altyd jou beoog as die pilaar van die familie en al het ek dit nie baie vir jou gese nie maar ek is en sal altyd oneindig lief wees vir jou. Rest in Peace my DAD.
    Jou Yster

    Aan Pa:
    Soveel jaar, soveel herriniringe, so min tyd.... Hier staan ons nou nie om jammer en hartseer te wees nie maar om te onthou en vier vir wat jy vir ons gedoen het en beteken het. Alles was nie maklik nie en ons is geleer dat dit nie bedoel is om te wees nie. Maar as jy val, staan jy weer op, skud jou af en gaan aan, want more oggend kom die son weer op. Dit sal aan ons kinders gese word en dit sal aan hulle kinders vertel word. Gaan jou mis Dad......
    Jou Toughie

    Dad was my Hero, my alles. Ek sal elke oomblik koester wat ons saam gehad het. Die tyd saam voel so min, maar die tyd wat ons saam gehad het los herhinneringe wat geen persoon ooit weer sal los nie. God pluk altyd die mooiste blom, wanneer Hy Sy tuin besoek en ons weet nooit wanneer dit is nie… dan kyk Hy watter blom die mooiste geur en kleur het,watter blom staan uit en regop… dan pluk Hy hom en vat hom na Sy huis waar daai blom altyd sal bly tot in lente van dae… Pa is gepluk om Sy tuin te voltooi, waar daar geen pyn is nie, waar Pa elke dag by Sy voete dans en neer kyk op ons. Ek sal Pa vir altyd onthou en altyd wens vir net nog ‘n dag om te kuier. Ons sal mekaar weer eendag sien en saam dans en praat oor al die dinge wat ons saam gedoen het, tot en met daai dag sal Pa elke dag gemis word. Maar woorde kan nie beskryf watse leegte ek binne my het nie. Ek sal elke aand kyk vir die skitterende sterre en weet dat dit Pa is wat my veilig hou. Lief vir Pa so baie…. Tot ons weer eendag ontmoet!
    Jou Love!

    Date of death: 2014-04-06

    Donations received in memory from:
    S S